Drome van ‘n Blommekind

eaeb7a03344a34733c32dce0cbe0faef
C’est Magique by SilverRidgeStudio

In dié hardloop en gejaag van die wêreld,

wil my hart willekeurig remme aanslaan.

Opsoek na ‘n oomblik van stilte; van vrede –

waar ek met wonder na die maan kan staar.

 

In dié paaie van my gedagtes, verdwaal ek

terwyl ek droom oor wat is en wat kan wees.

Ek verlang na oorverdowende stilte van vrede.

Geluk: die doel van my soektog, sonder vrees.

 

Met die wind wat saggies deur die bome sing

en die son wat opgewonde vir die oop veld kyk,

daal die lang verwagte geluk wat rustigheid bring.

Dis nou; dis nooit – dis die oomblik van my stilte.

 

Daar is blomme in my hare en my hart glimlag.

Dis nou. Dis nooit – dit is my vryheid; my dag.

 

© Ilka Steyn, 2016. Alle regte voorbehou.

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s