Geen Meer as Niks

Vasgevang in jou weergawe van ‘n wêreld

en oortuig deur die leuens wat jy smokkel;

onbewus hoe jou woorde my laat verbrokkel.

Jy’s die dief van alledaagse vrede en geluk.

 

Plastiek van vriendelikheid; ‘n wrede bottel gif:

jy’s een mens geverf en geweef van ‘n klug.

‘n Pes wat alleen rond dwaal met haar mes,

ywerig om jou met kunsmatigheid te verwurg.

 

Maar jy is niks,

niks meer as geen.

En jy is geen,

geen meer as niks.

 

© Ilka Steyn, 2016. Alle regte voorbehou.

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s