‘n Goue Herfs

Met Herfs wat nader kruip, word ek herinner aan my kinderdae en hoe die verandering van die natuur se kleure, keer op keer, my hart steel. Ek bly verstom deur die skoonheid wat gepaard gaan met bome wat afskeid neem van hulle blare; hulle einde wat lei na ‘n nuwe begin.

 

As iemand wat vinnig gemaklik raak met roetine, is Herfs die seisoen wat elke jaar my herinner hoe mooi verandering kan wees. En dat dié verandering jou help groei as mens, sodat jy weer helder blom tydens die tye van jou Lente en Somer.

 

unfailing freedom_goue herfs.jpg

“Elke blaar wat val, is niks meer as Somer wat vriendelik totsiens waai.”

 

Kyk gerus hierdie video, waar ek my liefde vir Herfs deel en die gedig, Laaste Herfs-soen, voordra! Jy kan ook die gedig hier lees.

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s