Tikmasjien-hart

tikmasjien-hart _ ilka steyn

Jy is meer as ‘n herinnering in my tikmasjien-hart.

Jy is oomblikke om te onthou; ‘n gedagte wat brand.

Dit is hoekom ek graag jóu wil teken met my woorde

en helder inkleur met rym en metafore.

En om jou vas te vang op papier is hoe ek jou vashou,

sodat elke saam-lag styf en veilig in my hart kan toe vou.

Want met elke letter, komma, punt en vraagteken,

weef ek jou menswees in iets meer as net liefde.

En ek kan nie eintlik sê, en ek kan nie eintlik vra,

hoe swaar hierdie tikmasjien-hart soms aan jou dra.

Maar met ‘n bietjie woorde en die ink van my idees,

teken ek jou met my woorde; ek kleur jou in met rym en metafore.

 

© Ilka Steyn, 2018. Alle regte voorbehou.

Advertisements

Leave a Reply

Please log in using one of these methods to post your comment:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

w

Connecting to %s